Thu
Thu
Thu
Thu

Cederberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Clanwilliam

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Citrusdal

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Lamberts bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elands bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Graafwater

Thursday°C

Important numbers

Police027 482 8181/ 10111
Hospital027 482 2166
Fire027 482 1775
Municipality027 482 8000 /027 482 8016
Water027 482 8000 /082 889 8202
Electricity027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic027 482 8000 /16
Refuse027 482 8000
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Cederberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Clanwilliam
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Citrusdal
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Lamberts bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elands bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Graafwater
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 027 482 8181/ 10111
Hospital 027 482 2166
Fire 027 482 1775
Municipality 027 482 8000 /027 482 8016
Water 027 482 8000 /082 889 8202
Electricity 027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic 027 482 8000 /16
Refuse 027 482 8000
30 September 2026

KENNISGEWING 254/2026: AAN BETROKKE PERSONE - AANSOEK VIR HERSONERING EN TOESTEMMINGSGEBRUIK: REMAINDER 541 FARM TREKKLOOF CLANWILLIAM

KENNISGEWING 254/2026: AAN BETROKKE PERSONE - AANSOEK VIR HERSONERING EN TOESTEMMINGSGEBRUIK: REMAINDER 541 FARM TREKKLOOF CLANWILLIAM

 

Aansoeker: Jan Andreas Truter / South Consulting
Eienaar: FANTASTIC INVESTMENTS 427 CC
Verwysing nommer: FARM RE/541 CLW
Eiendomsbeskrywing: Die Restant van die Plaas Trekkloof No 541, Afdeling Clanwilliam Weskaap
Fisiese Adres: Openbare Pad 8099, ±3.8 km noord van die Matjiesrivier pad interseksie na Wupperthal
Besonderhede van aansoek:
  1. Die hersonering van ‘n gedeelte (±3500 m) van die Restant Plase 541 Trekkloof van Clanwilliam van Landbousone 1 na Oordsone 1 (om nuwe gebruike op/in bestaande strukture/gebruike as ‘n funksie lokaal en vier fasiliteite toe te laat), ingevolge artikel 15 (2)(a) van die Cederberg Munisipale Verordening oor Munisipale Grondgebruikbeplanning (15-03-2019); &
  2. Die toestemmingsgebruik vir die oorblywende plaas 541 Trekkloof Clanwilliam gebruik enige bestaande strukture/gebruike as ‘n funksie lokaal en word ook gefasiliteer, ingevolge artikel 15(2)(o) van die Cederberg Munisipale Verordening oor Munisipale Grondgebruiksbeplanning (15-03-2029).

 

Kennis word hiermee gegee in terme van artikel 45 van die Cederberg Munisipaliteit se Verordening op Munisipale Grondgebruik en Beplanning dat die bovermelde aansoek ontvang was en dat dit beskikbaar vir insae beskikbaar is gedurende weeksdae tussen 08:00 en 15:00 by die kantoor van die Direkteur : Ingenieurs en Beplanningsdienste, Cederberg Munisipaliteit, by die grondgebruiksbeplanning Hulptoonbank, Voortrekkerstraat, Clanwilliam. Enige geskrewe kommentaar moet, in terme van artikel 50 van die genoemde wetgewing geadresseer aan Privaat sak X2, Clanwilliam, 8135, of gefaks word na (027) 482 1369, vir aandag van Mnr. A. Neethling, op of voor 30 dae van die datum van publikasie van hierdie kennisgewing, met vermelding van hierdie kennisgewing en met aanduiding van u naam, adres of kontakbesonderhede, belang by die aansoek en rede vir kommentaar. Kommentaar kan gestuur woord na landuse@cederberg.gov.za. Telefoniese navrae kan gerig word aan Mnr. A. Neethling by (027) 482 8000. Die Munisipaliteit mag weier om aansoeke wat na die sperdatum ontvang was te erken. Enige persoon wie nie kan skryf nie kan bygestaan word deur 'n Munisipale beampte om amptelik hul kommentaar op skrif te stel.

 

 

Die uwe

Munisipale Bestuurder

Last published 30 September 2026