Thu
Thu
Thu
Thu

Cederberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Clanwilliam

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Citrusdal

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Lamberts bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elands bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Graafwater

Thursday°C

Important numbers

Police027 482 8181/ 10111
Hospital027 482 2166
Fire027 482 1775
Municipality027 482 8000 /027 482 8016
Water027 482 8000 /082 889 8202
Electricity027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic027 482 8000 /16
Refuse027 482 8000
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Cederberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Clanwilliam
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Citrusdal
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Lamberts bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elands bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Graafwater
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 027 482 8181/ 10111
Hospital 027 482 2166
Fire 027 482 1775
Municipality 027 482 8000 /027 482 8016
Water 027 482 8000 /082 889 8202
Electricity 027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic 027 482 8000 /16
Refuse 027 482 8000
19 May 2026

KENNISGEWING: 10/1/2/1 DEERNIS- EN PENSIONARIS ONDERSTEUNINGSSUBSIDIE: 2026/2027 FINANSIËLE JAAR

KENNISGEWING: 10/1/2/1

DEERNIS- EN PENSIONARIS ONDERSTEUNINGSSUBSIDIE: 2026/2027 FINANSIËLE JAAR

 

Hiermee u in kennis te stel dat die kredietbeheer beamptes op die volgende Saterdae beskikbaar sal wees by die munisipale kantore in die onderskeie dorpe om deernis- en pensionaris ondersteuningssubsidie aansoeke te voltooi. Hierdie aansoeke is om kliënte te help wie nie gedurende die week kan aansoek doen nie.   

 

DORP DATUM & TYD
Clanwilliam (Finansies Kantoor – Ou Nedbank Gebou) 23 Mei 2026, 09h00 – 14h00
Citrusdal (Munisipale Kantoor) 23 Mei 2026, 09h00 – 14h00
Graafwater (Munisipale Kantoor)  30 Mei 2026, 09h00 – 14h00
Lambertsbaai (Munisipale Kantoor)  30 Mei 2026, 09h00 – 14h00
Elandsbaai (Munisipale Kantoor)  30 Mei 2026, 09h00 – 14h00

 

Indien u reeds as ‘n deernis kliënt geregistreer is moet u egter weer aansoek doen vir die 2026/2027 finansiële jaar. Neem kennis dat pensionarisse wie huiseienaars is (wat die kwalfiserende bedrag van R 7 000.00 oorskry) moet aansoek doen om die 50 kw elektrisiteit en 6 kl water maandeliks gratis te ontvang.

 

Die volgende dokumente word benodig:

  1. Onlangse munisipale rekening van die huishouding.
  2. ’n Gesertifiseerde afskrif van identiteitsdokument(e) van alle inwoners van die huishouding ouer as 18 jaar.
  3. Bewys van inkomste (goedkeuringsbrief vir pensioen/ongeskiktheid van SASSA of ’n gesertifiseerde afskrif van ’n betaalstrokie of die jongste 3 maande se bankstate) of ‘n beëdigde verklaring van die totale huishoudelike inkomste.
  4. ’n Beëdigde verklaring indien werkloos.
  5. Gesertifiseerde afskrif van die doodsertifikaat indien die eienaar van die eiendom oorlede is.
  6. Beëdigde verklaring dat die eiendom aan die aansoeker verhuur word.
Last published 21 May 2026