KENNISGEWING: 10/1/2/1
DEERNIS- EN PENSIONARIS ONDERSTEUNINGSSUBSIDIE: 2026/2027 FINANSIËLE JAAR
Hiermee u in kennis te stel dat die kredietbeheer beamptes op die volgende Saterdae beskikbaar sal wees by die munisipale kantore in die onderskeie dorpe om deernis- en pensionaris ondersteuningssubsidie aansoeke te voltooi. Hierdie aansoeke is om kliënte te help wie nie gedurende die week kan aansoek doen nie.
| DORP | DATUM & TYD |
| Clanwilliam (Finansies Kantoor – Ou Nedbank Gebou) | 23 Mei 2026, 09h00 – 14h00 |
| Citrusdal (Munisipale Kantoor) | 23 Mei 2026, 09h00 – 14h00 |
| Graafwater (Munisipale Kantoor) | 30 Mei 2026, 09h00 – 14h00 |
| Lambertsbaai (Munisipale Kantoor) | 30 Mei 2026, 09h00 – 14h00 |
| Elandsbaai (Munisipale Kantoor) | 30 Mei 2026, 09h00 – 14h00 |
Indien u reeds as ‘n deernis kliënt geregistreer is moet u egter weer aansoek doen vir die 2026/2027 finansiële jaar. Neem kennis dat pensionarisse wie huiseienaars is (wat die kwalfiserende bedrag van R 7 000.00 oorskry) moet aansoek doen om die 50 kw elektrisiteit en 6 kl water maandeliks gratis te ontvang.
Die volgende dokumente word benodig: