Cederberg
Thursday°C
VULLISVERWYDERING : LAMBERTSBAAI
Hiermee u in kennis te stel dat as gevolg van die vakansiedag vullisverwydering wat op Donderdag, 24 September sou plaasvind, verskuif na Vrydag, 25 September 2026.
Navrae:
Kliëntediens Hulptoonbank:
Email: customercare@cederberg.gov.za
Tel: 027 482 8000