VERWYDERING VAN BEPERKENDE TITEL VOORWAARDES, HERSONERING, VERGUNNING EN AFWYKINGS: ERF 1361 CITRUSDAL
| Aansoeker: | Jan Andreas Truter / South Consulting |
| Eienaar: | KEYMAX INVESTMENTS 130 (PTY) LTD |
| Verwysing nommer: | ERF 1361 CIT |
| Eiendomsbeskrywing: | Erf 1361 Citrusdal |
| Fisiese Adres: | 54 Loop Street, Citrusdal |
| Besonderhede van aansoek: |
|
Kennis word hiermee gegee in terme van artikel 45 van die Cederberg Munisipaliteit se Verordening op Munisipale Grondgebruik en Beplanning dat die bovermelde aansoek ontvang was en dat dit beskikbaar vir insae beskikbaar is gedurende weeksdae tussen 08:00 en 15:00 by die kantoor van die Grondgebruiksbeplanning , 2A Voortrekkerstraat, Clanwilliam. Enige geskrewe kommentaar moet, in terme van artikel 50 van die genoemde wetgewing geadresseer aan Privaat sak X2, Clanwilliam, 8135, of gefaks word na (027) 482 1993, vir aandag van Mnr. A. Neethling, op of voor 30 dae van die datum van publikasie van hierdie kennisgewing, met vermelding van hierdie kennisgewing en met aanduiding van u naam, adres of kontakbesonderhede, belang by die aansoek en rede vir kommentaar. Kommentaar kan gestuur woord na landuse@cederberg.gov.za. Telefoniese navrae kan gerig word aan Mnr. A. Neethling by (027) 482 8000. Die Munisipaliteit mag weier om aansoeke wat na die sperdatum ontvang was te erken. Enige persoon wie nie kan skryf nie kan bygestaan word deur 'n Munisipale beampte om amptelik hul kommentaar op skrif te stel.
Die uwe
Munisipale Bestuurder
Last published 16 October 2026