Thu
Thu
Thu
Thu

Cederberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Clanwilliam

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Citrusdal

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Lamberts bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elands bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Graafwater

Thursday°C

Important numbers

Police027 482 8181/ 10111
Hospital027 482 2166
Fire027 482 1775
Municipality027 482 8000 /027 482 8016
Water027 482 8000 /082 889 8202
Electricity027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic027 482 8000 /16
Refuse027 482 8000
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Cederberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Clanwilliam
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Citrusdal
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Lamberts bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elands bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Graafwater
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 027 482 8181/ 10111
Hospital 027 482 2166
Fire 027 482 1775
Municipality 027 482 8000 /027 482 8016
Water 027 482 8000 /082 889 8202
Electricity 027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic 027 482 8000 /16
Refuse 027 482 8000
09 November 2026

AANSOEK: OPHEFFING VAN BEPERKENDE TITELVOORWAARDES, ONDERVERDELING, HERSONERING EN VRYSTELLING: ERF 2744 CLANWILLIAM

AANSOEK: OPHEFFING VAN BEPERKENDE TITELVOORWAARDES, ONDERVERDELING, HERSONERING EN VRYSTELLING: ERF 2744 CLANWILLIAM

Aansoeker: Jan Andreas Truter / South Consulting
Eienaar: RIAN ABRI VAN DEVENTER, ABRI WILHELM VAN DEVENTER, CAROL-ANN VAN DEVENTER
Verwysing nommer: ERF 2744 CLW
Eiendomsbeskrywing: Erf 2744 Clanwilliam
Fisiese Adres: Park Straat, Clanwilliam
Besonderhede van aansoek:
  1. Die OPHEFFING VAN BEPERKENDE VOORWAARDES vervat in par. A. (iv), A. (1), A. 1. (a), A. 1. (b), A. 1. (b) (i), A. 1. (b) (ii), A. 1. (b) (iii), A. 4., A. 5., A. 6., A. 7., en A. 8. van AKTE VAN OORDRAG, T102640/2007 ten einde die verdere ontwikkeling van die Eiendom in lyn te bring volgens ontwikkelingsparameters vir die toepaslike soneringsklassifikasie ingevolge die Cederberg Munisipaliteit: Soneringskema-verordening;
  2. ONDERVERDELING van die eiendom in ses gedeeltes: Gedeelte A, B, C, D, E en Restant; en
  3. HERSONERING van Gedeelte A, D, en E van PRIVAAT OOP RUIMTE SONE II na INDUSTRIËLE SONE I (vir "ligte nywerheidsgebruike"); en Restant van PRIVATE OOP RUIMTE SONE II NA VERVOERSONE III (vir "privaat pad")
  4. VRYSTELLING vir die registrasie van 'n 4m wye serwituut (stormwaterdreinering) oor Gedeelte C langs die grens met Gedeelte B; en
  5. VRYSTELLING vir die registrasie van 'n reg-van-weg serwituut oor Restant vir Gedeelte A, B, C, D en E.

 

Kennis word hiermee gegee in terme van artikel 45 van die Cederberg Munisipaliteit se Verordening op Munisipale Grondgebruik en Beplanning dat die bovermelde aansoek ontvang was en dat dit beskikbaar vir insae beskikbaar is gedurende weeksdae tussen 08:00 en 15:00 by die kantoor van die  Grondgebruiksbeplanning , 2A Voortrekkerstraat, Clanwilliam. Enige geskrewe kommentaar moet, in terme van artikel 50 van die genoemde wetgewing geadresseer aan Privaat sak X2, Clanwilliam, 8135, of gefaks word na (027) 482 1993, vir aandag van Mnr. A. Neethling, op of voor 30 dae van die datum van publikasie van hierdie kennisgewing, met vermelding van hierdie kennisgewing en met aanduiding van u naam, adres of kontakbesonderhede, belang by die aansoek en rede vir kommentaar. Kommentaar kan gestuur woord na landuse@cederberg.gov.za. Telefoniese navrae kan gerig word aan Mnr. A. Neethling by (027) 482 8000. Die Munisipaliteit mag weier om aansoeke wat na die sperdatum ontvang was te erken. Enige persoon wie nie kan skryf nie kan bygestaan word deur 'n Munisipale beampte om amptelik hul kommentaar op skrif te stel.

 

 

Die uwe

Munisipale Bestuurder

Last published 09 November 2026