KENNISGEWING: 10/1/2/1
DEERNIS- EN PENSIONARIS ONDERSTEUNINGSSUBSIDIE: 2026/2027 FINANSIËLE JAAR
Hiermee u in kennis te stel dat die deernishulp aansoek proses vir die 2026/2027 finansiële jaar om 04 Mei 2026 begin.
Kliente wie gedurende Mei 2026 aansoek doen, se aansoeke sal gedurende Junie 2026 prosesseer word. Indien u aansoek goedgekeur word sal u 50 gratis elektrisiteitseenhede en u korting op dienste in Julie 2026 allokeer word. Kliënte wie later aansoek doen se voordele sal later allokeer word.
Munisipale amptenare sal beskikbaar wees by die munisipale kantore in die onderskeie dorpe vanaf 04 Mei 2026 tussen 09h00 en 14h00 om die nodige aansoekvorms te voltooi.
Indien u reeds as ‘n deernis kliënt geregistreer is moet u egter weer aansoek doen vir die 2026/2027 finansiële jaar. Neem kennis dat pensioenarisse wie huiseienaars is (wat die kwalfiserende bedrag van R 7 000.00 oorskry) kwalifiseer om maandeliks 50 kw elektrisiteit en 6 kl water gratis te ontvang.
Die volgende dokumente word benodig:
Last published 06 May 2026