Thu
Thu
Thu
Thu

Cederberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Clanwilliam

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Citrusdal

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Lamberts bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elands bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Graafwater

Thursday°C

Important numbers

Police027 482 8181/ 10111
Hospital027 482 2166
Fire027 482 1775
Municipality027 482 8000 /027 482 8016
Water027 482 8000 /082 889 8202
Electricity027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic027 482 8000 /16
Refuse027 482 8000
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Cederberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Clanwilliam
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Citrusdal
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Lamberts bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elands bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Graafwater
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 027 482 8181/ 10111
Hospital 027 482 2166
Fire 027 482 1775
Municipality 027 482 8000 /027 482 8016
Water 027 482 8000 /082 889 8202
Electricity 027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic 027 482 8000 /16
Refuse 027 482 8000
07 April 2026

KENNISGEWING: 68/2026 - VOORGESTELDE ONDERVERDELING, KONSOLIDASIE EN HERSONERING: ERWE 50 EN 212 EN ONGEREGISTREERDE ERF 731 (GEDEELTE VAN ERF 51) ELANDSBAAI

KENNISGEWING: 68/2026

VOORGESTELDE ONDERVERDELING, KONSOLIDASIE EN HERSONERING: ERWE 50 EN 212 EN ONGEREGISTREERDE ERF 731 (GEDEELTE VAN ERF 51) ELANDSBAAI

Aansoeker: CK Rumboll en Vennote
  Tel no. 022 482 1845; E-posplanning5@rumboll.co.za of reception@rumboll.co.za
Eienaar: Cederberg Munisipaliteit
   
Verwysing nommer: Erf 50, 212 & 731 EB
   
Eiendomsbeskrywing: Erwe 50 en 212 en ongeregistreerde Erf 731 (gedeelte van Erf 51) Elandsbaai
   
Fisiese Adres: R366
   
Besonderhede van aansoek:
  1. Onderverdeling van Erwe 50 en 212 ooreenkomstig Artikel 15(2)(d) van die Cederberg Munisipaliteit Grondgebruikbeplanningsverordening (PK 8062 van 15 Maart 2019), ten einde die volgende gedeeltes te skep:
  1. Erf 50 in 2 gedeeltes, naamlik Gedeelte A1 (±3.26 ha groot) en Restant Erf 50 Elandsbaai.
  2. Erf 212 in 3 gedeeltes, naamlik Gedeelte B1 (±2027 m² groot), Gedeelte B2 (±5303 m² groot) en Restant Erf 212 Elandsbaai.

 

  1. Konsolidasie van Gedeeltes A1, B2 en ongeregistreerde Erf 731 ooreenkomstig Artikel 15(2)(e) van die Cederberg Munisipaliteit Grondgebruikbeplanningsverordening (PK 8062 van 15 Maart 2019), ten einde ’n nuwe grondeenheid (±4.3 ha groot) te skep.
  2. Onderverdeling van die gekonsolideerde grondeenheid ooreenkomstig Artikel 15(2)(d) van die Cederberg Munisipaliteit Grondgebruikbeplanningsverordening (PK 8062 van 15 Maart 2019), ten einde 2 gedeeltes te skep, naamlik Gedeelte C1 (±2.9 ha groot) en Gedeelte C2 (±1.4 ha groot).
  3. Hersonering van Gedeelte C2 ooreenkomstig Artikel 15(2)(a) van die Cederberg Munisipaliteit Grondgebruikbeplanningsverordening (PK 8062 van 15 Maart 2019) vanaf Gemeenskapsone 1 en Onbepaalde Sone na Owerheids- en Nutssone ten einde ’n owerheidsgebruik, insluitend ’n afval-afleweringsfasiliteit, te akkommodeer.

Kennis word hiermee gegee in terme van artikel 45 van die Cederberg Munisipaliteit se Verordening op Munisipale Grondgebruik en Beplanning dat die bovermelde aansoek ontvang was en dat dit beskikbaar vir insae beskikbaar is gedurende weeksdae tussen 08:00 en 15:00 by die kantoor van die Direkteur : Ingenieurs en Beplanningsdienste, Cederberg Munisipaliteit, by die Stadsbeplanning en Boubeheer Hulptoonbank, Voortrekkerstraat, Clanwilliam. Enige geskrewe kommentaar moet, in terme van artikel 50 van die genoemde wetgewing geadresseer aan Privaat sak X2, Clanwilliam, 8135, of gefaks word na (027) 482 1369, vir aandag van Mnr. A. Neethling, op of voor 30 dae van die datum van publikasie van hierdie kennisgewing, met vermelding van hierdie kennisgewing en met aanduiding van u naam, adres of kontakbesonderhede, belang by die aansoek en rede vir kommentaar. Kommentaar kan gestuur word na landuse@cederberg.gov.za. Telefoniese navrae kan gerig word aan Mnr. A. Neethling by (027) 482 8000. Die Munisipaliteit mag weier om aansoeke wat na die sperdatum ontvang was te erken. Enige persoon wie nie kan skryf nie kan bygestaan word deur 'n Munisipale beampte om amptelik hul kommentaar op skrif te stel.

 

 

 

 

 

Last published 07 April 2026