Cederberg
Thursday°C
KENNISGEWING: GEKANSELLEERDE FORMELE GESKREWE KWOTASIE
Kennis geskied hiermee dat die volgende formele geskrewe kwotasie gekanselleer is ingevolge subseksie 16.4(c) van die Voorkeurverkrygingsbeleid van 2022:
FORMAL WRITTEN QUOTATION NUMBER: Q88/2025-2026: SUPPLY AND DELIVERY OF GEO – BAG CONTAINERS FOR COASTAL EROSION AND REPAIR WORK.
Kontak Mev. D. Joubert by (027) 482 8000 of dannej@cederberg.gov.za vir verdere navrae.
Last published 15 April 2026