Cederberg
Thursday°C
KENNISGEWING: GEKANSELLEERDE FORMELE GESKREWE KWOTASIE
Kennis geskied hiermee dat die volgende formele geskrewe kwotasie gekanselleer is ingevolge subseksie 16.4(c) van die Voorkeurverkrygingsbeleid van 2022:
FORMAL WRITTEN QUOTATION NUMBER: Q87/2025-2026: SUPPLY AND DELIVERY OF SEPTIC TANK TO CLANWILLIAM TECHNICAL DEPARTMENT.
Kontak Mnr. I. Koopman by (027) 482 8000 of isakk@cederberg.gov.za vir verdere navrae.
Last published 06 May 2026