Cederberg
Thursday°C
KENNISGEWING 70/2025: GEKANSELLEERDE FORMELE GESKREWE KWOTASIE
Kennis geskied hiermee dat die volgende formele geskrewe kwotasie gekanselleer is ingevolge subseksie 16.4(a) van die Voorkeurverkrygingsbeleid van 2022:
FORMAL WRITTEN QUOTATION NUMBER: Q104/2024-2025: RENOVATIONS/MAINTENANCE AT CLANWILLIAM RESORT.
Kontak Mnr. P. Don by (027) 482 8000 of patrickd@cederberg.gov.za vir verdere navrae.
Last published 06 May 2025