Thu
Thu
Thu
Thu

Cederberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Clanwilliam

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Citrusdal

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Lamberts bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elands bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Graafwater

Thursday°C

Important numbers

Police027 482 8181/ 10111
Hospital027 482 2166
Fire027 482 1775
Municipality027 482 8000 /027 482 8016
Water027 482 8000 /082 889 8202
Electricity027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic027 482 8000 /16
Refuse027 482 8000
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Cederberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Clanwilliam
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Citrusdal
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Lamberts bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elands bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Graafwater
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 027 482 8181/ 10111
Hospital 027 482 2166
Fire 027 482 1775
Municipality 027 482 8000 /027 482 8016
Water 027 482 8000 /082 889 8202
Electricity 027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic 027 482 8000 /16
Refuse 027 482 8000
01 March 2024

KENNISGEWING: 36/2024 2023/2024 FINANSIËLE JAAR AANSUIWERINGSBEGROTING: FEBRUARIE 2024

KENNISGEWING: 36/2024

2023/2024 FINANSIËLE JAAR

AANSUIWERINGSBEGROTING: FEBRUARIE 2024

 

Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 28(2)(e) van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, 2003 (Wet No.56 van 2003) en Artikel 23 van die Munisipale Begrotings en Verslagdoening Regulasies 2008 onderskeidelik, dat die Aansuiweringsbegroting goedgekeur is tydens die Spesiale Raadsvergadering van 28 Februarie 2024.

 

Ingevolge Artikel 21A van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet No. 32 van 2000), gee Cederberg Munisipaliteit hiermee kennis aan die plaaslike gemeenskap dat die raadsbesluit, en alle ander tersaaklike dokumentasie, beskikbaar is vir besigtiging gedurende kantoor ure by die munisipale kantore en biblioteke in Clanwilliam, Citrusdal, Graafwater, Lambertsbaai en Elandsbaai. Die gemelde dokumentasie sal ook beskikbaar wees op die webwerf van die Munisipaliteit: www.cederbergmunicipality.gov.za.

 

Navrae in hierdie verband kan gerig word aan die Hoof Finansiële Beampte, Mnr N Smit by (027) 482 8000.

                    

 

 

MNR G MATTHYSE

MUNISIPALE BESTUURDER 

Last published 01 March 2024