Cederberg
Thursday°C
KENNISGEWING: 16/1/5
BESPARING VAN WATER – ALLE DORPE CEDERBERG MUNISIPALITEIT
Hiermee versoek Cederberg Munisipaliteit die publiek om water spaarsamig te gebruik om ons kwesbare en beperkte waterbronne te beskerm. Indien ons geen samewerking ontvang, sal ons genoodsaak word om water beperkings maatreëls te implementeer.
Ons versoek die gemeenskap om asseblief saam te werk.
Ons moedig die publiek aan om die misbruik van water te rapporteer by 027 482 8000/ admin@cederbergraad.co.za
Last published 29 February 2024