Thu
Thu
Thu
Thu

Cederberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Clanwilliam

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Citrusdal

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Lamberts bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elands bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Graafwater

Thursday°C

Important numbers

Police027 482 8181/ 10111
Hospital027 482 2166
Fire027 482 1775
Municipality027 482 8000 /027 482 8016
Water027 482 8000 /082 889 8202
Electricity027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic027 482 8000 /16
Refuse027 482 8000
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Cederberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Clanwilliam
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Citrusdal
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Lamberts bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elands bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Graafwater
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 027 482 8181/ 10111
Hospital 027 482 2166
Fire 027 482 1775
Municipality 027 482 8000 /027 482 8016
Water 027 482 8000 /082 889 8202
Electricity 027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic 027 482 8000 /16
Refuse 027 482 8000
05 February 2024

KENNISGEWING: 07/2024: 2022/2023 JAARVERSLAG: VERSOEK VIR INSETTE EN KOMMENTAAR

KENNISGEWING: 07/2024: 

2022/2023 JAARVERSLAG:  VERSOEK VIR INSETTE EN KOMMENTAAR

Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 21(a) van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet no. 32 van 2000) en Artikel 127(5)(a) van die Wet op Plaaslike Regering:  Munisipale Finansiële Bestuur, 2003 (Wet no. 56 van 2003), dat die Jaarverslag ten opsigte van die 2022/2023 finansiële jaat voorgelê is vir publieke kommentaar en insette.

Die jaarverslag is beskikbaar vir besigtiging gedurende kantoor ure by die munisipale kantore en biblioteke in Clanwilliam, Citrusdal, Graafwater, Lambertsbaai en Elandsbaai.  DIe gemelde dokumentasie sal ook beskikbaar wees op die webwerf van die munisipaliteit:  www.cederbergmun.gov.za.

Die publiek word hiermee uitgenooi om nie later as Vrydag, 08 Maart 2024 om 15H00 skriftelike kommentaar of vertoë met betrekking tot die jaarversalg in te dien by:

Die Munisipale Bestuurder

Cederberg Munisipaliteit

Privaatsak x2

Clanwilliam

8135

Navrae in hierdie verband kan gerig word aan Mnr Dmitri Frantz by (027) 482 8000.

Persone wie nie kan lees of skryf nie word versoek om die munisipale kantore te besoek soos bovermeld vir hulpverlening om u kommentaar of vertoë op skrif te stel.

 

Mnr G Matthyse

Munisipale Bestuurder

Last published 05 February 2024