Cederberg
Thursday°C
BEPLANDE KRAGONDERBREKING: CITRUSDAL
Hiermee u in kennis te stel dat daar `n kragonderbreking gaan wees om noodsaaklike werk aan die elektriese netwerk te doen.
Datum: Donderdag, 14 Mei 2026
Tyd: 07H30 - 17H00
Die strate wat geaffekteer word is :
Oewerstraat Suid
Muller tot by Bergstraat
Gedeelte van Loopstraat
Gedeelte van Oewerstraat
Kerk,Prinsloo,Hoop,Dankert,De Klerk,Hospitaal en Oranjestraat asook `n gedeelte van Voortrekkerstraat
Verskoning word aangebied vir enige ongerief veroorsaak.
Last published 05 May 2026