Thu
Thu
Thu
Thu

Cederberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Clanwilliam

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Citrusdal

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Lamberts bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elands bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Graafwater

Thursday°C

Important numbers

Police027 482 8181/ 10111
Hospital027 482 2166
Fire027 482 1775
Municipality027 482 8000 /027 482 8016
Water027 482 8000 /082 889 8202
Electricity027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic027 482 8000 /16
Refuse027 482 8000
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Cederberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Clanwilliam
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Citrusdal
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Lamberts bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elands bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Graafwater
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 027 482 8181/ 10111
Hospital 027 482 2166
Fire 027 482 1775
Municipality 027 482 8000 /027 482 8016
Water 027 482 8000 /082 889 8202
Electricity 027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic 027 482 8000 /16
Refuse 027 482 8000
09 April 2021

VERLORE AKTES: CEDERBERG MUNISIPALE AREA

KENNISGEWING: 47/2021

VERLORE AKTES: CEDERBERG MUNISIPALE AREA

Bewaar jou Titelakte !!!!

Probleme met verlore, beskadigde of vernietigde titelakte veroorsaak groot vertragings en frustrasies vir almal in huishoudings.

Indien ’n titelakte verlore raak of vernietig is en ’n afskrif daarvan vir registrasie doeleindes in die aktekantoor benodig word, kan die geregistreerde houer daarvan skriftelik aansoek doen vir die uitreiking van ’n gesertifiseerde afskrif van sodanige dokument.

Sodanige aansoek word ingevolge Regulasie 68(1) van die Akteregistrasiewet gedoen

Die aansoek word vervat in ’n beëdigde verklaring wat die volgende besonderhede vervat:

  • ’n Beskrywing van relevante akte;
  • Dat dit nie met ’n verband beswaar is en dus nie deur iemand as sekuriteit vir skuld gehou word nie;
  • Dat dit werklik verlore geraak of vernietig is;
  • Dat dit na behoorlike soektog nie gevind kan word nie;
  • Die feite van die omstandighede waaoronder dit verlore geraak het of vernietig is; en
  • ’n Versoek om die uitreiking van ’n afskrif van die Transportakte

Die Wysiging van regulasie 68 van die Akteregistrasiewet het op 2 Januarie 2020 in werking getree.

Bepaling is dat van 2 Januarie 2020 verpligtend is om ’n advertensie in ’n plaaslike koerant te plaas ten einde ’n gesertifiseerde afskrif van ’n titelakte te bekom.

Moenie stress nie, Cederberg Munisipaliteit, Behuisings kantoor onder leiding van Mev Shirley-Ann Mouton is tans besig om eienaars te help indien u Titelakte verlore is.

Hierdie geleentheid kom net eenkeer so moenie hierdie geleentheid misloop nie.

 

Skakel Mev Shirley-Ann  Mouton of Charlene Mouton by 027 482 8000 vir meer inligting sodat u gehelp kan word met die aansoek om Verlore Aktes, hierdie projek word ge-ondersteun deur Khayalam en Dirk Verdoes Prokureurs wat  natuurlik gratis diens lewer aan u as Cederberg Inwoners wie se Titelaktes verlore is.

Sluitingsdatum is 30 April 2021

MOENIE HIERDIE GELEENTHEID MISLOOP NIE!!!!!!!!!!

 

Last published 09 April 2021