Thu
Thu
Thu
Thu

Cederberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Clanwilliam

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Citrusdal

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Lamberts bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elands bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Graafwater

Thursday°C

Important numbers

Police027 482 8181/ 10111
Hospital027 482 2166
Fire027 482 1775
Municipality027 482 8000 /027 482 8016
Water027 482 8000 /082 889 8202
Electricity027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic027 482 8000 /16
Refuse027 482 8000
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Cederberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Clanwilliam
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Citrusdal
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Lamberts bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elands bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Graafwater
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 027 482 8181/ 10111
Hospital 027 482 2166
Fire 027 482 1775
Municipality 027 482 8000 /027 482 8016
Water 027 482 8000 /082 889 8202
Electricity 027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic 027 482 8000 /16
Refuse 027 482 8000
05 December 2018

Opening van `n Biblioteek te Zeekoeivlei

Dit was vir Cederberg Raad `n groot voorreg op Dinsdag, 03 Desember 2018 met die opening van `n Biblioteek te Zeekoeivlei, Clanwilliam. Cederberg Munisipaliteit insamewerking met Rooibos en die Bergh familie van die plaas Zeekoeivlei, het hierdie fasiliteit moontlik gemaak vir die inwoners. Die boodskap van die sprekers was dat Kennis is Mag.Die Biblioteek sluit `n deur oop na `n Nuwe Wereld vir ons kinders. Burgemeester William Farmer het genoem (Madiba se woorde) dat die beste belegging wat `n mens kan maak, is om te belĂȘ in mense, want dit hou `n leeftyd. Verder het hy ook genoem dat Cederberg Munisipaliteit se prioriteit is om dienslewering na ons landelike areas neem.Minister van Sport en Kultuur, Anroux Marais het genoem dat ons ouer persone ook aangemoedig moet word om die Biblioteke te besoek om sodoende hul kennis ook te verbreed. Sy het ook aan die kinders sportsballe geskenk. Die kinders het ook heerlike versnapperings ontvang.

Last published 05 December 2018