Thu
Thu
Thu
Thu

Cederberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Clanwilliam

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Citrusdal

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Lamberts bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elands bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Graafwater

Thursday°C

Important numbers

Police027 482 8181/ 10111
Hospital027 482 2166
Fire027 482 1775
Municipality027 482 8000 /027 482 8016
Water027 482 8000 /082 889 8202
Electricity027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic027 482 8000 /16
Refuse027 482 8000
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Cederberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Clanwilliam
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Citrusdal
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Lamberts bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elands bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Graafwater
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 027 482 8181/ 10111
Hospital 027 482 2166
Fire 027 482 1775
Municipality 027 482 8000 /027 482 8016
Water 027 482 8000 /082 889 8202
Electricity 027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic 027 482 8000 /16
Refuse 027 482 8000
08 November 2018

Waterbesparingswenke: Hoe meer jy bespaar, hoe minder betaal jy—en hoe meer water bly in ons damme.

Toilette spoel en sanitasie:

  • Spoel die toilet net as dit noodsaaklik is. Nommer 1 kan wag by die huis,werk,skool,gimnasium,winkels,ens. Moet nie dit as `n vullisdrommetjie gebruik nie.
  • Draai die toilet se stopkraan (afsluitklep) toe. So sal jy munisipale drinkwater bespaar.
  • Gebruik minder toiletpapier om die risiko van ‘verstopte riool te verminder en moet nie jou toilet as ‘n vullisblik gebruik nie.
  • Gebruik bleikmiddel of ontsmettingsmiddel om die toilette en rondom die toilette te ontsmet en gbruik handreiniger om gesondheidsrisiko’s te voorkom.​

Wasgoed en skottelgoed:

  • Wag tot die wasmasjien of skottelgoedwasser vol is voor jy dit gebruik. Met sommige tipes wasmasjiene kan jy die laaste spoelwater vir die volgende wasgoedsiklus gebruik.
  • Om wasgoed met die hand te was, gebruik minder water as sommige wasmasjiene, veral die ouer modelle wat geen ekonomiese siklusse het nie. Gaan jou masjien se watergebruik na.
  • Maak dit `n prioriteit om die wasgoedwater vir die spoel van toilette te gebruik.

Reiniging en persoonlike higiëne:

 

  • Stort vinnig—draai oop en draai toe.  Maak jou nat, draai die kraan toe, was, en spoel dan vinnig af.
  • Moenie die water laat loop terwyl jy vir die warm water wag nie. Gebruik die koue water of verhit jou water op die stoof of in die ketel vir ‘n sponsbad.
  • Moet nie krane te lank en vol oopdraai nie. Gebruik ‘n koppie vir skeer, tande borsel, ens.
  • Vang soveel as moontlik wasgoedwater op en gebruik dit om toilette mee te  spoel. Maak dit ‘n prioriteit!! Oortollige gryswater kan vir die plante of die was van voertuie gebuik word.

.

 

Last published 08 November 2018