Thu
Thu
Thu
Thu

Cederberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Clanwilliam

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Citrusdal

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Lamberts bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elands bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Graafwater

Thursday°C

Important numbers

Police027 482 8181/ 10111
Hospital027 482 2166
Fire027 482 1775
Municipality027 482 8000 /027 482 8016
Water027 482 8000 /082 889 8202
Electricity027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic027 482 8000 /16
Refuse027 482 8000
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Cederberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Clanwilliam
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Citrusdal
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Lamberts bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elands bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Graafwater
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 027 482 8181/ 10111
Hospital 027 482 2166
Fire 027 482 1775
Municipality 027 482 8000 /027 482 8016
Water 027 482 8000 /082 889 8202
Electricity 027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic 027 482 8000 /16
Refuse 027 482 8000
07 April 2021

GOEDGEKEURDE 2021/2022 KONSEP BEGROTING, KONSEP VIERDE GENERASIE GEÏNTEGREERDE ONTWIKKELINGSPLAN (GOP) 2021/2022 EN 2021/2022 KONSEP TOPVLAK DIENSLEWERING EN BEGROTING IMPLEMENTERINGSPLAN

KENNISGEWING: 44/2021

Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 22 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, 2003 (Wet No. 56 van 2003) en Artikel 18 van die Munisipale Begrotings en Verslagdoening Regulasies 2008 onderskeidelik, dat die Konsep Begroting vir 2021/2022 goedgekeur is gedurende die Raadsvergadering van 31 Maart 2021.

 

Kennis geskied ook hiermee ingevolge Artikel 25(4) van die Munisipale Stelsels Wet 2000 (Wet No. 32 van 2000) dat die Konsep GOP vir 2021/2022 aangeneem is gedurende die Raadsvergadering van 31 Maart 2021.

 

Verdere kennis word hiermee gegee ingevolge Hoofstuk 6 van die Munisipale Stelsels Wet 2000 (Wet No.32 van 2000) en Hoofstuk 7 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, 2003 (Wet No. 56 van 2003) dat die Raad kennis geneem het van die 2021/2022 Konsep Topvlak Dienslewering en Begroting Implementeringsplan gedurende die Raadsvergadering van 31 Maart 2021.

 

Ingevolge Artikel 21A van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet No. 32 van 2000), word die gemeenskap genooi om tenopsigte van die Konsep Begroting en Konsep GOP 2021/2022 skriftelik kommentaar of vertoë te rig aan die munisipaliteit, teen nie later as 30 April 2021.

 

Die Raadsbesluit, en alle ander tersaaklike dokumentasie, is beskikbaar gedurende kantoor ure by die munisipale kantore en biblioteke in Clanwilliam, Citrusdal, Graafwater, Lambertsbaai en Elandsbaai. Die gemelde dokumentasie sal ook beskikbaar wees op die webwerf van die Munisipaliteit: www.cederbergmun.gov.za.

 

H Slimmert

Munisipale Bestuurder

Last published 07 April 2021