Cederberg
Thursday°C
KENNISGEWING: 10/1/2/1
Geagte Inwoners
Die Cederberg Munisipaliteit in samewerking met die Provinsiale Departement Menslike Nedersettings wil graag die begunstigdes op die Wes Kaapse Behuisings Databasis (Waglys) hartlik uitnooi na ‘n Inligting Sessie rondom die kriteria vir toekomstige behuisings eienaars.
Besonderhede is soos volg:
Datum: DONDERDAG, 06 MEI 2021
Plek: LAMBERTSBAAI GEMEENSKAPSAAL
Tyd: 18HOO
Onthou asb die volgende:
Masker (mask) is verpligtend & Sosiale afstand (social distance) moet handhaaf word.
Ons hoop om diegene wat geregistreer is op die Behuisings Databasis (waglys) daar te sien.
Last published 21 April 2021