Thu
Thu
Thu
Thu

Cederberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Clanwilliam

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Citrusdal

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Lamberts bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elands bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Graafwater

Thursday°C

Important numbers

Police027 482 8181/ 10111
Hospital027 482 2166
Fire027 482 1775
Municipality027 482 8000 /027 482 8016
Water027 482 8000 /082 889 8202
Electricity027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic027 482 8000 /16
Refuse027 482 8000
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Cederberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Clanwilliam
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Citrusdal
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Lamberts bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elands bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Graafwater
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 027 482 8181/ 10111
Hospital 027 482 2166
Fire 027 482 1775
Municipality 027 482 8000 /027 482 8016
Water 027 482 8000 /082 889 8202
Electricity 027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic 027 482 8000 /16
Refuse 027 482 8000
25 March 2019

Bekendstelling van Biblioteek vir die Blindes

 

 

Verskeie rolspelers onder andere die lede wat deel uitmaak van hierdie projek sowel as kleuterskole in die omtrek was uitgenooi om deel te vorm van hierdie dag. Die projek handel oor die uitreiking na blinde en swaksiende persone in ons gemeenskap. Elke geregistreerde persoon (blinde of swaksiende) sal ‘n Daisey speler (`n bandspeler wat CD `s speel waarop boeke gelaai is) ontvang wat in hul besit sal bly. Die blinde of swaksiende persoon kan na `n boek voorlesing luister op die Daisy speler. Hulle sal ook audio boeke ontvang wat omgeruil kan word soos met boeke.

 

Lizel van Reenen, Bibliotekaresse van Clanwilliam het genoem dat hulle ook gaan uitreik na die kleuterskole. Hierdie toerusting "Daisy speler" kan gebruik word om die luister vaardighede van die kinders te bepaal. Ongeletterde persone kan veral baat vind by die projek. Die formele opleiding met betrokke persone en instansies sal in April 2019 geskied, asook die oorhandiging van elkeen se Daisey speler.

 

Die Biblioteek personeel van Clanwilliam wil hul opregte dank uitgespreek teenoor die Speaker Benjamin Zass vir sy ondersteuning rakend die projek.

 

Ons vertrou dat die projek soveel meer sal uitbrei en die bree gemeenskap en omliggende dorpe sal dien.

Last published 25 March 2019